Theodorus I Laskaris

Theodorus I Laskaris
Keiser van die Romeine
(aanspraakmaker)
Theodorus I, uit ’n manuskrip van die 15de eeu.
Theodorus I, uit ’n manuskrip van die 15de eeu.
Titel Keiser van Nicea
(aanspraakmaker: Bisantynse keiser)
Bewind 1204-1222
Voorganger Konstantyn Laskaris
Opvolger Johannes III Doukas Vatatzes
Gebore Omstreeks 1174
Oorlede 1222
Dinastie Laskaris
Vader Manuel Laskaris
Moeder Ioanna Karatzaina

Theodorus I Komnenos Laskaris (Grieks: Θεόδωρος Α' Λάσκαρις, Theodōros I Laskaris; omstreeks 1174/'75 - 1221/Augustus 1222) was van 1204 tot 1221/'22 keiser van die Niceense Ryk.

Hy is omstreeks 1174 gebore[1] in die Laskaris-familie, ’n adellike maar taamlik onbekende Bisantynse familie van Konstantinopel. Hy was die seun van Manuel Laskaris en sy vrou, Ioanna Karatzaina.

  1. ODB, "Theodore I Laskaris" (M. J. Angold), pp. 2039–2040.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search